Sunday, 19 December 2010

Monday, 13 December 2010

Kersboom en skool konsert



Matthew was 'n engeltjie in die skool konsert.....
en hy is heel opgetrek met die kersboom die jaar! Ek waag nog nie om die persente onder die boom te pak nie, dink hulle gaan nie lank hou nie. :)

Thursday, 2 December 2010

Net silly....











Pappa en M in hulle tent, M besig met al sy puzzles bou en sommer net ou silly gesiggie!

Sneeu Dec 2010




M gimnastiek badge gekry...