Monday, 19 April 2010

Andrea verjaar...



Oupa Neels moet tog net die Cheetah hoed sien hoor!

Friday, 9 April 2010
















So paar nuwe foto's van Matthew, hy is deesdae baie gretig om skottelgoed te was (hoop dit hou ;o) ), pappa het 'n ridder suit gemaak en toe word die brandweer hoed daarby gedra.....
Hy hou nog steeds BAIE van skroewedraaiers, morsige verf, en pappa se bors slaap nog steeds sooooo lekker!!