Sunday, 7 March 2010

Worsie braai...





Dis vrek koud, maar ons braai!!











Ons het vandag in Windsor die Long mile gestap, in 'n parkie gespeel, BAIE vliegtuie oor ons koppe sien gaan en lekker tee gedrink in die skewe teehuis!