CorHesMatt
About Me
Corhes
View my complete profile
Monday, 31 March 2008
Badtyd
Ek hou daarvan!
Ek oefen om te sit...
Ek eet ALLES
my speelgoed, bib, vingers, ander se vingers, enige iets wat pas!
My wintie haarstyl!
Jou hare kan tog nie so staan nie :-)
Friday, 28 March 2008
Badtyd ...
Ek is nou so groot ek pas nie meer in die klein badjie nie!!
Ek kuier by Ankie
En het ons nou lekker gechat!
Sunday, 23 March 2008
Dit sneeu hier!
Op Paas Sondag.
Saturday, 22 March 2008
Ek en my pa..
ons is ook dik tjomme!
Wednesday, 19 March 2008
Dankie Bella!
Die ding kou darem alte lekker!
Ek en my ma..
like mekaar tog. :-)
Fly like an eagle....
Up, up and away!
Friday, 14 March 2008
Die toekomstige chef
Ek sou dit tog nie so gedoen het nie, o jene hier gaan ons nie vanaand lekker eet nie.....
Thursday, 13 March 2008
Kos, wie kan daar sonder?
Ek is nou so honger ek eet sommer my hande of my pêl Arrie!
Monday, 10 March 2008
Ma en pa feature ook so nou en dan...
Ma help my slaap en my pa help vleis braai
Ek kyk vir jou.....
oeps, laat ek net die spoeg vang!
Spiere Bouwer...
Met die beentjies gaan ek nog baie balle skop!
Slaap, wat's dit?
Ek bly vir hulle sê dit is tyd om op te staan, maar hulle hoor nie! Nou dink ek maar aan alles wat ek vandag gaan doen....
Saturday, 8 March 2008
Matthew
Kyk nou hoe sit ek op die olifant!
Dis hoe die lewe is....
hier sit ek nou maar en kyk hoe hulle braai!
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)