Friday, 4 September 2009

My b'day....



Vakansie by die see.....










Ons tydjie by die see was heerlik, M het die sand na sy oomblik van hesitasie vreeslik geniet en selfs 'n keer of wat met sy gesig in die sand geland, per ongeluk maar vreeslik snaaks. Ons het "sissies" gaan kyk en roomys geëet en die Funfair geniet terwyl hulle nog nie begin het en kon sê M is nog te klein nie!