CorHesMatt
About Me
Corhes
View my complete profile
Wednesday, 30 April 2008
Ons speel in die park...
Ek sal van hulle in die pos stuur:)
H
Sunday, 20 April 2008
Ek sit en dans biki...
Skuus tog vir die rigting :-)
Sunday, 13 April 2008
Help, my ma wil my eet!!!!
Is ek nie die oulikste ding ooit nie?
Saturday, 12 April 2008
Ek lag my dood...
vir die sittery! Kyk tog net my gel hare, my pa se werk. :-)
Ek sit op my eie....
maar party keer val ek nog om, oeps!
Friday, 11 April 2008
Ek eet my patats
Dit is lekkerder as perskes.:-)
Ek wil staan
Ek oefen solank....
Sunday, 6 April 2008
"Het jou voet!!"
1, 2, 3 ..........nee wat, daar is nog altyd vyf tone aan elke voet.
Kos..
Nee kyk, ek eet eerder my hande as die perskes!!
Sneeu...
maar Matthew is nog nie erg geamuseer nie!
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)